g.2. Gloudina Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/11/1859, ged. 29/01/1860

g.2.  Gloudina Catharina, geb. 11/11/1859, Paddafontein, ged. 29/01/1860, Winburg, OVS, oorl. 15/12/1876, Bloemhoek, Winburg, OVS x 01/03/1875, Winburg, OVS met Jan Harem LABUSCHAGNE, geb. 17/03/1856, oorl. 02/12/1925, Lemoendoorns, Vredefort, OVS, s.v. Egnatius Migael Labuschagne en Sara Maria Magdalena de Beer.  Geen kinders.

Gloudina Catharina was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Gloudina Maria van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1872.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1880.

Veeboer.