g.1. Albertus Arnoldus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/09/1854, ged. 13/01/1855

g.1.  Albertus Arnoldus, geb. 27/09/1854, ged. 13/01/1855, Winburg, OVS, oorl. 06/11/1909, Vaalkrans, Heilbron, Noord Vrystaat 25/03/1878, Kroonstad met Anna Susanna Christina BREEDT, geb. 04/10/1860, ged. 13/01/1861, Winburg, d.v. Johannes Jacobus Arnoldus Breedt en Hendrina Celilia Magdalena Venter.

Albertus Arnoldus was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Gloudina Maria van Niekerk.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1872.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1880.