h.8. Philippus Lodewicus, geb. 30/09/1900, oorl. 02/07/1993 x 16/08/1929, Somerset Wes met Lillian Catharina CLARKE, geb. 24/02/1911, oorl. 1989, d.v. Frederik Charles Clarke en Elizabeth Brandt.
Philippus Lodewicus was die seun van Jan Abraham Nel en Maria Louisa de Bruyn.Uit hulle ma se sterfkennis van 1919:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH