h.9. Violet NEL, geb. 02/02/1902, ged. 22/04/1902

h.9.  Violet, geb. 02/02/1902, ged. 22/04/1902, Barrydale x 09/07/1927, Barrydale, Swellendam met Jan Daniël CILLIERS, geb. 04/02/1897, oorl. 23/07/1968, s.v. Charl Andries Cilliers en Louisa Jacoba Louw.

Violet was die dogter van Jan Abraham Nel en Maria Louisa de Bruyn.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1919:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH

Kinders:

i.1.  Charl Andries CILLIERS, geb. 1928, oorl. 1985