h.7. Willem Adriaan NEL, geb. 23/11/1898, ged. 15/01/1899

h.7.  Willem Adriaan, geb. 23/11/1898, ged. 15/01/1899, Barrydale x 09/09/1932, Bethal, Tvl met  Elizabeth Magdalena VAN SCHALKWYK, geb. 1909.

Willem Adriaan was die seun van Jan Abraham Nel en Maria Louisa de Bruyn.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1919:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH