g.1. Lucas Marthinus NEL, geb. 10/11/1877, ged. 03/03/1878

g.1.  Lucas Marthinus, geb. 10/11/1877, ged. 03/03/1878, Bloemfontein, OVS, oorl. 06/09/1887, OVS. Witseerkeel.

Lucas Marthinus was die seun van Cornelis Hendrik Nel en Anna Francina van Heerden.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:
FAMILYSEARCH