g.2. Pieter Willem NEL, geb. 25/01/1879 ged. 06/04/1879

g.2.  Pieter Willem, geb. 25/01/1879, ged. 06/04/1879, dist. Bloemfontein, OVS, oorl. 25/09/1887, dist. Bloemfontein, OVS. Witseerkeel.

Pieter Willem was die seun van Cornelis Hendrik Nel en Anna Francina van Heerden.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:
FAMILYSEARCH