g.10. Anna Catharina, geb. 26/05/1876, ged. 18/09/1876, Hoopstad, oorl. 06/02/1960 x 27/07/1896 met Charl Johannes SWART, geb. 13/05/1869, s.v. Andries Matthys Swart en Elsie Carolina Liebenberg.
Anna Catharina was die dogter van Hendrik Christoffel Nel en Sara Sophia Viljoen.Uit hulle ma se sterfkennis van 1915:
FAMILYSEARCH
Kinders:
h.1. Hendrik Christoffel SWART, geb. 1900
h.2. Charel Johannes SWART, geb. 1902
h.3. Jacomina Magaretha SWART, geb. 1910, oorl. 1944
h.4. Cornelius Jacob SWART, geb. 1914