i.7. Anna Sophia NEL, geb. 26/09/1914, ged. 07/03/1915

i.7.  Anna Sophia, geb. 26/09/1914, Fort Beaufort, ged. 07/03/1915, Peddie, oorl. 07/11/1930, Grahamstad, dist. Albanie.  Ongetroud.

Anna Sophia was die dogter van Philippus Jacobus Nel en Janetta Gesina Maria Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH

Sy word as oorlede gelys in hulle suster Maria Elizabeth se sterfkennis van 1935:
FAMILYSEARCH

Skolier wat op Engelsche Drift, dist. Fort Beaufort woon volgens haar sterfkennis.

FAMILYSEARCH