i.8. Johannes Schoeman, geb. 12/05/1919, ged/ 07/09/1919, Peddie , oorl. 28/03/1996 x 28/04/1945, Bloemhof met Jacomina Elizabeth WESSELS, geb. 17/04/1919, oorl. 26/01/1985, d.v. Frans Hendrik Wessels en Gesina Susanna Harris xx Johanna Magdalena VENTER, geb. 04/06/1915, oorl. 28/08/2000.
Johannes Schoeman was die seun van Philippus Jacobus Nel en Janetta Gesina Maria Nel.Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH
Uit
hulle suster Anna Sophia se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH