i.6. Janetta Gesina Maria, geb. 20/09/1913, ged. 14/12/1913, Peddie, oorl. 18/06/1985 x 21/07/1945, Bloemfontein met Johannes Willem VAN DER BERG, geb. 28/12/1909, oorl. 12/09/199, s.v. Horace Johannes van den Berg en Cornelia Isabella Catharina Olivier.
Janetta Gesina Maria was die dogter van Philippus Jacobus Nel en Janetta Gesina Maria Nel.Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH
Uit hulle suster Anna Sophia se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH