i.2. Jan Jeremias Daniël NEL, geb. 17/06/1907, ged. 13/10/1907

i.2.  Jan Jeremias Daniël, geb. 17/06/1907, ged. 13/10/1907, Victoria x 05/01/1932, Lusaka, Zambië met Catherine Magdaline Kulsen JORDAN, geb. 1907.

Jan Jeremias Daniël was die seun van Philippus Jacobus Nel en Janetta Gesina Maria Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH

Uit hulle suster Anna Sophia se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH

Uit hulle suster Maria Elizabeth se sterfkennis van 1935:
FAMILYSEARCH