i.1. Philippus Jacobus NEL, geb. 30/03/1906, ged. 08/07/1906

i.1.  Philippus Jacobus, geb. 30/03/1906, ged. 08/07/1906, Victoria, oorl. 15/01/1974 x Johanna Susanna CRONJE, geb. 19/08/1916, oorl.  20/01/ 2011.

Philippus Jacobus was die seun van Philippus Jacobus Nel en Janetta Gesina Maria Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH

Uit hulle suster Anna Sophia se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH

Uit hulle suster Maria Elizabeth se sterfkennis van 1935
FAMILYSEARCH