i.3. Maria Elizabeth NEL, geb. 16/03/1909, ged. 11/07/1909

i.3.  Maria Elizabeth, geb. 16/03/1909, Fort Beaufort, ged. 11/07/1909, Peddie, oorl. 27/12/1935, Uitenhage.  Ongetroud.

Maria Elizabeth was die dogter van Philippus Jacobus Nel en Janetta Gesina Maria Nel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1921:
FAMILYSEARCH

Uit hulle suster Anna Sophia se sterfkennis van 1930:
FAMILYSEARCH

Woon: Grahamstad volgens haar sterfkennis.
Dress Maker

FAMILYSEARCH