i.6. Johannes Daniel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/08/1906, ged. 28/10/1906

i.6.  Johannes Daniel, geb. 25/08/1906, ged. 28/10/1906, Venterskroon, Potchefstroom, Tvl. x 17/05/1927, Zeerust, Marico, Tvl. met Alida Maria Johanna SCHUTTE, geb. 1905.

Johannes Daniel was die seun van Hermanus Egbert Pieter van der Westhuizen en Getruida Magdalena Cornelia Hanekom.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1921.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1939.