i.5. Anna Maria Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/10/1904

i.5. Anna Maria Elizabeth, geb. 22/10/1904, begr. Klippan  x 29/01/1924, Wolmaransstad, Tvl. met Theunis Johannes KOTZEE, geb. 11/07/1896, begr. Klippan, s.v. Hendrik Gideon Kotzee en Jacoba Maria Hanekom.

Anna Maria Elizabeth was die dogter van Hermanus Egbert Pieter van der Westhuizen en Getruida Magdalena Cornelia Hanekom.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1921.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1939.

Theunis Johannes Kotzee was een van vyf kinders.  Hy tree in die huwelik met Anna Maria Elizabeth van der Westhuizen.  Hulle bly op die plaas Goedgedacht tot 1936, waarna hulle verhuis na die plaas Klippan waar hulle begrawe is.  Drie kinders lê belydenis van geloof in die gemeente af.  Oom Theuns, soos hy bekend was, het vir ses en twintig jaar in die kerkraad gedien en ’n waardevolle bydrae gelewer in die opbou van die gemeente.  Hermanus Egbert Pieter, een van sy seuns, dien ook reeds vir baie jare as
ouderling.  (https://archive.org/stream/geskiedenisvandi00koek/geskiedenisvandi00koek_djvu.txt)

Kinders: 

j.1.  Hendrik Gideon KOTZE, geb. 27/05/1925, ged. 30/07/1925, Primrose, Germiston, Tvl.

j. Hermanus Egbert Pieter KOTZEE