Maria Magaretha was die dogter van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1925:
(Linda Koekemoer)
FAMILYSEARCH
h.1. Anna Jacoba LOMBARD x Johannes Petrus Gous.
h.2. Pieter Johannes LOMBARD
h.3. Jacobus Gideon Nel LOMBARD
h.4. Christoffel LOMBARD
h.5. Christina Elizabeth LOMBARD x Willem David Kearney