g.7. Willem Abraham NEL, geb. 08/09/1869, ged. 10/10/1869

g.7.  Willem Abraham, geb. 08/09/1869, ged. 10/10/1869, Calvinia, oorl. 27/10/1947, Vanrhynsdorp x 28/10/1889, Calvinia met  Johana Catharina Louisa VAN DER MERWE, geb. 11/10/1873, oorl. 17/04/1959, d.v. Thomas Richard van der Merwe en Johanna Sophia Petronella Van Der Merwe.

Willem Abraham was die seun van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie:
(Linda Koekemoer)

FAMILYSEARCH