g.12. Jacoba Louisa, geb. 26/03/1879, ged. 13/04/1879, Calvinia, oorl. 27/03/1951 x 22/02/1900, Loeriesfontein, Calvinia met Johannes Paulus (Paul) WIESE, geb. 11/05/1872, oorl. 28/02/1942, s.v. Petrus Benjamin Wiese en Hester Christina Nel.
Jacoba Louisa was die dogter van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1925:
(Linda Koekemoer)
Kinders:
h.1. Anna
Jacoba WIESE, geb. 1901
h.2. Barend
Frederik WIESE, geb. 1903,
oorl. 1958
h.3. Petrus
Benjamin WIESE, geb. 1905
h.4. Petrus
Benjamin WIESE, geb. 1907,
oorl. 1952
h.5. Jakobus Johannes Nel WIESE, geb. 1910, oorl. 1980