g.8. Robertha Julia Fryer NEL, geb. 27/11/1883, ged. 20/01/1884

g.8.  Robertha Julia Fryer, geb. 27/11/1883, ged. 20/01/1884, Calvinia.

Robertha Julia Fryer was die dogter van Elias Albertus Nel en Elizabeth Catharina Frier.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1898 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1914 nie:FAMILYSEARCH