g.5. Jacoba Gideonetta NEL, geb. 20/05/1874, ged. 28/05/1874

g.5.  Jacoba Gideonetta, geb. 20/05/1874, ged. 28/05/1874, Calvinia.

Jacoba Gideonetta was die dogter van Elias Albertus Nel en Elizabeth Catharina Frier.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1898 nie:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1914 nie:FAMILYSEARCH