h.1. Alida Kotze VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1906

h.1.  Alida Kotze, geb. 1906 x 28/09/1925, Vanrhynsdorp met George Sebastiaan Nieuwoudt VAN ZYL, geb. 25/04/1899, s.v. Abraham Jacobus van Zyl en Hendrina Maria Nieuwoudt.

Alida Kotze was die dogter van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Haar naam kom voor in hulle suster Elizabeth Maria se sterfkennis van 1923.

Kinders:

i.1.  Abraham Jacobus Emanuel VAN ZYL, geb. 1926

i.2.  Alida Benoni VAN ZYL, geb.

i.3.  Hendrina Maria VAN ZYL, geb. 1936

i.4.  Georgie Sebastiaan VAN ZYL, geb. 1948

h.2. Martha Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1907

h.2.  Martha Margaretha, geb. 1907, oorl. 25/07/1956, Vierfontein, Vanrhynsdorp x 14/02/1927, Vanrhynsdorp met Andries Stephanus DE KOCK, geb. 1900.

Martha Margaretha was die dogter van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Haar naam kom voor in hulle suster Elizabeth Maria se sterfkennis van 1923.

h.3. Johannes Paulus VAN DER WESTHUIZEN

h.3.  Johannes Paulus

Johannes Paulus was die seun van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Sy naam kom voor in hulle suster Elizabeth Maria se sterfkennis van 1923.

h.5. Jannetjie Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/05/1914, ged. 28/06/1914

h.5.  Jannetjie Sophia, geb. 27/05/1914, ged. 28/06/1914, Richmond, oorl. 31/10/1954, Kaapstad, begr. Loeriesfontein x Vanrhynsdorp met  Michiel Josias DE KOCK, geb. 28/03/1911, oorl. 07/08/1972, begr. Loeriesfontein.

Jannetjie Sophia was die dogter van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Haar naam kom voor i hulle suster Elizabeth Maria se sterfkennis van 1923.

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, LOERIESFONTEIN, Urban area Northern Cape, LOERIESFONTEIN, Main cemetery K - Surnames :: Vanne - K KOCK Michiel Josias, de 1911-1972 & Janetje Sophia V.D. WESTHUIZEN 1914-1954

Kinders:

i.1.  Michiel Josias DE KOCK, geb. 15/05/1935

i.2.  Wybrand Elias Thuinsma DE KOCK, geb. 24/08/1938

i.3.  Alida DE KOCK, geb. 24/08/1943

h.6. Elizabeth Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1917

h.6.  Elizabeth Maria, geb. c. 1917, Ronderug, dist. Van Rhynsdorp, oorl. 12/02/1923, Ronderug, dist. Van Rhynsdorp.

Elizabeth Maria was die dogter van Wybrand Elias Tuinsma van der Westhuizen en Alida Kotze.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.

Woon:  Ronderug, dist. Van Rhynsdorp.

g.3. Sibella Aletta Helena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1863

g.3.  Sibella Aletta Helena, geb. 1863, Kuilen, dist. Van Rhynsdorp, oorl. 14/03/1913, Grootdrift, dist. Van Rhynsdorp x Willem Jacobus VAN ZYL.

Sibella Aletta Helena was die dogter van Johannes Augustus Dreyer van der Westhuizen en Hester Johanna Maria Mouton.

Die NG Gemeente Clanwilliam is in 1826 as die eerste gemeente in die noordweste van die Kaapkolonie gestig.  Op 1 Februarie 1808 is op die plaas Jan Disselsvlei ’n onder-drosdy gestig, met Daniel Johannes van Ryneveld as assistent-landdros. Met hierdie stap is die hele gebied wat tans as die Noordweste bekend staan, onder die landdros van Tulbagh geplaas. Op 1 Januarie 1814 het sir John Cradock aan die gebied die status van afsonderlike distrik verleen en dit na sy skoonvader, die graaf van Clanwilliam, genoem.  Op 26 September 1826 is Clanwilliam van Tulbagh as ’n afsonderlike gemeente afgestig, met ds. Thom van Tulbagh as konsulent. Die nuwe gemeente was aanvanklik geweldig omvangryk en het die hele Namakwaland, Hantam (Calvinia) en Vanrhynsdorp ingesluit.  Die eerste kerkgeboutjie is in 1830 voltooi en op 26 Februarie 1832 is die eerste herder en leraar, ds. William Robertson, bevestig.  (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-clanwilliam/)

Die gemeente Vanrhynsdorp is op 23 Januarie 1877 onder die naam Troe-Troe van die gemeentes Clanwilliam, Calvinia en Namakwaland afgestig.  Troe-Troe se eerste konsulent was ds. Philip Carel Dirk Faure, predikant van Clanwilliam van 1876 tot 1883, wat ook die nuwe gemeente se eerste predikant geword het toe hy op 16 September in laasgenoemde jaar in die amp bevestig is. Net twee jaar en twee maande later, op 20 November 1885, is hy oorlede. Sy opvolger was ds. David Jacob Johannes Rossouw, wat op 26 Augustus 1888 hier in sy eerste werkkring bevestig is.  (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-vanrhynsdorp/)

Kinders:

h.1.  Hester Johanna Maria VAN ZYL

h.2.  Margaretha Johanna Augustina VAN ZYL

h.3.  Elizabeth Maria VAN ZYL

h.4.  Willem Jacobus VAN ZYL

h.5.  Gert Jacobus VAN ZYL

h.6.  Jacobus Frederik VAN ZYL

h.7.  Alida Aletta VAN ZYL 

g.2. Gesina Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/1885, ged. 24/01/1886

g.2.  Gesina Maria, geb. 03/09/1885, ged. 24/01/1886, Bowerdorp x 31/01/1904, Bowerdorp met Jasper Daniel ROSSOUW, geb. 1881.

Gesina Maria was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam en ook die name van haar kinders kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 en sy word as oorlede aangedui.

Haar naam en ook die name van haar kinders kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 en sy word as oorlede aangedui.

Kinders:

h.1.  Jasper Daniel ROSSOUW

h.2.  Cornelis van der Westhuizen ROSSOUW 

g.1. Johanna Aletta VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/03/1884, ged. 06/09/1884

g.1. Johanna Aletta, geb. 23/03/1884, ged. 06/09/1884, Ellenbergfontein x 31/01/1904, Bowesdorp, Namakwaland met William Rufus LOYNES, geb. 1879.

Johanna Aletta was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925. 

Kinders:

h.1.  Jeanetta Deborah LOYNES, geb. 31/01/1911, ged. 24/03/1912, Namakwaland.

g.3. Janetta Debora VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/1887, ged. 25/03/1888

g.3.  Janetta Debora, geb. 03/09/1887, Grootvallei, Namakwaland, ged. 25/03/1888, Bowersdorp, oorl. 03/11/1907, Modderfontein, Namakwaland x Heremias Cornelis ROSSOUW. 

Janetta Debora was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909,  maar sy word as oorlede aangedui.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie.

Bees en graan boer.

Kinders:

h.1.  Dogter ROSSOUW, geb. 03/11/1907

g.4. Charlotta Maria Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/09/1890, ged. 18/01/1891

g.4.  Charlotta Maria Margaretha, geb. 01/09/1890, ged. 18/01/1891, Bowesdorp x 11/06/1913 met Paul Johannes Roos MORKEL, geb. 03/08/1883, Varsfontein, Caledon, oorl. 19/02/1950, s.v. Willem Aron Morkel en Helena Catharina Roos.

Charlotta Maria Margaretha was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925.

Kinders:

h.1. Jeanette Deborah van Niekerk MORKEL, geb. 13/03/1914 x 01/03/1941 met Johan Andreas Duminy.

h.2. Helena Catharina MORKEL, geb. 21/08/1921 x 06/02/1948 met John Xenophon Roos.

h.3. Willem Aron MORKEL, geb. 02/08/1928 x 07/10/1930 met Maureen Mann.

h.4. Paul Albert Roos MORKEL, geb.19/07/1930 x Rosemary Joy Park.

g.5. Maria Anna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 31/05/1892, ged. 28/08/1892

g.5.  Maria Anna, geb. 31/05/1892, ged. 28/08/1892, Bowesdorp x 05/02/1912, Namakwaland met William GENIS, geb. 02/07/1885, s.v. Gerhard Genis en Rosina Johanna Hendrina Steensma.

Maria Anna was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925.

g.6. Cornelis Albertus Arnoldus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/11/1894, ged. 27/01/1895

g.6.  Cornelis Albertus Arnoldus, geb. 24/11/1894, ged. 27/01/1895, Bowesdorp, oorl. 18/04/1977, Springbok, begr. Grootvalley 444, Grootvalleij plaas begraafplaas  x 31/01/1921, Garies, Namakwaland met Hester Helena ROSSOUW, geb. 23/10/1899, Piketberg, oorl. 07/07/1948, Grootvlei, dist. Namakwaland, begr. Grootvalley 444, Grootvalleij plaas begraafplaas , d.v. Casparus Johannes Rossouw en Maria Johanna van Zyl.

Cornelis Albertus Arnoldus was die seun van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925.

Hy trou met Hester Helena Rossouw van die plaas Damslaan in die Kamiesberg.  Hy was ‘n bekende perdeteeler in die area en het natuurlik ook gesaai en met skaap geboer.  Uit hierdie huwelik word 3 seuns gebore.  CAA in 1921, bekend aan die familie as Neelsie,  Johannes (https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=5141868) Casparus in 1931 (Jannie) en Pierre Andre in 1937.  Ook twee dogters Ria en Jeanetta (Nettes).  Hier word die tradisie van die oudste seun wat kom boer verbreek nadat die kinders se ma jonk sterf aan diabetes.  Jannie word op 15 uit die skool geneem om sy pa te kom help met die boerdery.  Neelsie bekwaam himself as ‘n prokureur en vestig NamibiĆ« waar hy tot op 90 jaarige ouderdom steeds praktiseer.  Hy sterf in 2018 op die ouderdom van 97, ‘n week nada thy Grootvalleij vir die laaste keer besoek het.  Jannie boer op Grootvalleij saam met sy pa vanaf 1946 tot 1952 waartydens sy pa in ‘n 2de huwelik tree en Upington toe verskuif.  Hy kom in 1967 terug plaas toe nadat sy tweede vrou ook sterf, gaan na die ouetehuis op Springbok in 1970 en sterf in 1975.  Die drie seuns erf die plaas in gelyke dele, Neelsie skenk sy gedeelte aan sy broer Jannie en Pierre se gedeelte word mettertyd uitgekoop met behulp van ‘n familielid wat hom baie goedgesind was en die jong boer gehelp het om op sy voete te kom met die boerdery.  (https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=5141871)

FAMILYSEARCH

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, NAMAQUALAND / NAMAKWALAND district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, NAMAQUALAND district, Kamieskroon, Grootvalley 444, Grootvalleij_1, farm cemetery WESTHUIZEN H.H., van der nee ROSSOUW 1899-1949

 

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, NAMAQUALAND / NAMAKWALAND district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, NAMAQUALAND district, Kamieskroon, Grootvalley 444, Grootvalleij_1, farm cemetery WESTHUIZEN Cornelis A.A., v.d. 1894-1977

g.7. Jacoba Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1899

g.7.  Jacoba Petronella, geb. 1899 x 09/02/1921, Bowesdorp, Namakwaland met Frederik Willem HANEKOM, geb. 1896.

Jacoba Petronella was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925.

g.9. Isa Marthina Francois VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1901

g.9.  Isa Marthina Francois, geb. 1901 x 02/06/1924, Kaapstad met Georg Petrus Johannes (Pieter) KELLERMAN, geb. 1899.

Isa Marthina Francois was die dogter van Cornelis Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Janetta Debora van Niekerk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1925.

f.1. Cornelis Albertus Arnoldus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/08/1858

f.1. Cornelis Albertus Arnoldus, geb. 17/08/1858, Ellenboogsfontein, oorl. 21/09/1909, Grootvlei, Namaqualand, begr. Grootvalley 444, Grootvalleij plaas begraafplaas x 05/02/1882, Bowesdorp, Namakwaland met Janetta Debora VAN NIEKERK, geb. 1865, oorl. 25/02/1925, Grootvlei, Namakwaland, d.v. Izaak Jacobus Marthinus van Niekerk en Geesje Maria Catharina Kotze.

Cornelis Albertus Arnoldus was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Johanna Aletta Gagiano.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

In 1850, is die gemeente Namakwaland gestig met Bowesdorp as middelpunt. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op die plaas Kliphoek op 19 Augustus 1854 onder die voorsitterskap van ds. H.L. de Villiers, leraar van die moedergemeente, Clanwilliam, van 1845 tot sy dood op 5 Julie 1857. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die verafgeleĆ« en uitgestrekte gemeente het jare lank herderloos gebly. Slegs een maal per jaar is die lidmate besoek, óf deur die konsulent óf deur ‘n ander NG leraar, onder andere di. C. Murray en W.P. Rousseau.  Eers in 1865 besluit die kerkraad om ‘n eie leraar te beroep. Die derde beroep het in 1870 geval op ds. J.S Hauman, wat dit aangeneem het. Ds. Hauman het dan ook met toegewydheid en seĆ«n in die uitgestrekte gemeente gearbei van 1870 tot 7 Februarie 1881. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die eerste kerkgebou van die gemeente was op Bowesdorp, maar die plekkie is later na Kamieskroon verskuif sodat van die dorpie net enkele bouvalle oorgebly het. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Uit hulle huwelik (Cornelis en Johanna Aletta Gagiano s’n) is daar ‘n seun gebore in 1858 wat (ook) Cornelis Albertus Arnoldus heet, terwyl hulle nog op Ellenboogsfontein gewoon het.  Die gesin trek in 1872 na Grootvalleij.  CAA (die tweede) trou met Jeanetta Debora van Niekerk van Mesklip naby Springbok.  Ses dogters en een seun (CAA die derde 1899) is weer uit hierdie huwelik gebore.  (https://www.graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=5141868)

Volgens Cornelis Albertus Arnoldus se sterfkennis het hulle op Grootvlei, Namaqualand gewoon.

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, NAMAQUALAND / NAMAKWALAND district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, NAMAQUALAND district, Kamieskroon, Grootvalley 444, Grootvalleij_1, farm cemetery WESTHUIZEN Cornelis A.A., van der 1858-1909

f.2. Charlotta Maria Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/05/1860, ged. 19/08/1860

f.2.  Charlotta Maria Margaretha, geb.13/05/1860, Koets, Namaqualand, ged. 19/08/1860. Horees, oorl. 10/04/1933, Springbok, Namaqualand, begr. Kamieskroon, Namaqualand x 19/06/1876 met Gerrit Johannes VAN WYK, geb.09/01/1839, oorl.  09/06/1914, Kamieskroon, Namakwa, begr. Kamieskroon, Namaqualand, s.v.  Gerrit Johannes van Wyk en Gesina Maria Aggenbach. GJVW ook getroud met Janetta Susanna Debora NN.

Charlotta Maria Margaretha was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Johanna Aletta Gagiano.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

In 1850, is die gemeente Namakwaland gestig met Bowesdorp as middelpunt. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op die plaas Kliphoek op 19 Augustus 1854 onder die voorsitterskap van ds. H.L. de Villiers, leraar van die moedergemeente, Clanwilliam, van 1845 tot sy dood op 5 Julie 1857. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die verafgeleĆ« en uitgestrekte gemeente het jare lank herderloos gebly. Slegs een maal per jaar is die lidmate besoek, óf deur die konsulent óf deur ‘n ander NG leraar, onder andere di. C. Murray en W.P. Rousseau.  Eers in 1865 besluit die kerkraad om ‘n eie leraar te beroep. Die derde beroep het in 1870 geval op ds. J.S Hauman, wat dit aangeneem het. Ds. Hauman het dan ook met toegewydheid en seĆ«n in die uitgestrekte gemeente gearbei van 1870 tot 7 Februarie 1881. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die eerste kerkgebou van die gemeente was op Bowesdorp, maar die plekkie is later na Kamieskroon verskuif sodat van die dorpie net enkele bouvalle oorgebly het. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/) 

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, KAMIESKROON, Urban area Northern Cape, KAMIESKROON, Old cemetery WYK Gerrit J., van 1839-1914 & Charlotte M.M. V.D. WESTHUIZEN 1860-1933 WYK Charlotte M.M., van nee V.D. WESTHUIZEN 1860-1933

 

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, KAMIESKROON, Urban area Northern Cape, KAMIESKROON, Old cemetery WYK Gerrit J., van 1839-1914 & Charlotte M.M. V.D. WESTHUIZEN 1860-1933 WYK Gerrit J., van 1839-1914

Kinders:

g.1.  Helena Maria Glaudina VAN WYK, geb. 08/09/1884, Onder Kamiesberg, Namakwaland, ged. 25/01/1885, Namaqualand x Gillman. 

g.2.  Cornelis van der Westhuizen VAN WYK, geb. 12/04/1887, Onder Kamiesberg, Namakwaland

g.3. Johanna Aletta VAN WYK, geb. 02/05/1881, ged. 28/08/1881, Namaqualand x Mostert. 

g.4.  Charlotta Maria Margaretha VAN WYK,geb. 06/09/1893, ged. 0511/1893, Ladismith x Jacobus Nicolaas Kotze.  

g.5.  Johannes Jacobus Baptista VAN WYK, geb. 03/02/1890, ged. 16/03/1890, Maraisburg. 

g.6.  Christina Sophia VAN WYK, oorl. 1933 x Roux

f.3. Carel Andries VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/07/1862, ged. 12/02/1863

f.3.  Carel Andries (Carlo Andrea), geb. 13/07/1862, ged. 12/02/1863, oorl. 28/12/1927, begr. Kalkfontein Bloemhofdam, Bloemhof x 15/08/1886, Bowesdorp, Namakwaland met Anna Maria KENNEDY, ged.  28/08/1867, Namaqualand, oorl. 13/08/1933, begr. Kalkfontein Bloemhofdam, Bloemhof, d.v. John Hunter Kennedy en Anna Maria van Zyl.

Carel Andries was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Johanna Aletta Gagiano.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1887.

In 1850, is die gemeente Namakwaland gestig met Bowesdorp as middelpunt. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op die plaas Kliphoek op 19 Augustus 1854 onder die voorsitterskap van ds. H.L. de Villiers, leraar van die moedergemeente, Clanwilliam, van 1845 tot sy dood op 5 Julie 1857. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die verafgeleĆ« en uitgestrekte gemeente het jare lank herderloos gebly. Slegs een maal per jaar is die lidmate besoek, óf deur die konsulent óf deur ‘n ander NG leraar, onder andere di. C. Murray en W.P. Rousseau.  Eers in 1865 besluit die kerkraad om ‘n eie leraar te beroep. Die derde beroep het in 1870 geval op ds. J.S Hauman, wat dit aangeneem het. Ds. Hauman het dan ook met toegewydheid en seĆ«n in die uitgestrekte gemeente gearbei van 1870 tot 7 Februarie 1881. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/)

Die eerste kerkgebou van die gemeente was op Bowesdorp, maar die plekkie is later na Kamieskroon verskuif sodat van die dorpie net enkele bouvalle oorgebly het. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-namakwaland/) 

eGGSA library Gravestones in South Africa Noordwes : North West North West, BLOEMHOF, Urban area North West, BLOEMHOF, Kalkfontein Bloemhofdam Reburial Site WESTHUIZEN Carlo Andria, van der 1862-1927

eGGSA library Gravestones in South Africa Noordwes : North West North West, BLOEMHOF, Urban area North West, BLOEMHOF, Kalkfontein Bloemhofdam Reburial Site WESTHUIZEN Anna Maria, van der nee KENNEDY 1866-1933