Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1864.
g.3. Dirk Johannes Gysbert VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/03/1863, ged. 16/09/1863
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1864.
f.6. David Antonie Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/03/1857
David Antonie Johannes was die seun van Gysbert Johannes van der Westhuizen en Helena Maria Krynauw.
f.7 Gysbert Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/06/1861
Gysbert Johannes was die seun van Gysbert Johannes van der Westhuizen en Helena Maria Krynauw.
g.6. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN
Petrus Johannes was die seun van Christiaan Stephanus van der Westhuizen en Anna Jacoba Elizabeth Sleigh.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1909.
g.7. Anna Jacoba Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN
Anna Jacoba Elizabeth was die dogter van Christiaan Stephanus van der Westhuizen en Anna Jacoba Elizabeth Sleigh.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 en sy word as minderjarig beskryf.
f.4. Christiaan Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1846
Christiaan Stephanus was die seun van Gysbert Johannes van der Westhuizen en Helena Maria Krynauw.
h.4. Francois Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/11/1919
Francois Hendrik was die seun van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Christina Johanna Barendina Smit.
(https://www.geni.com/people/Francois-Hendrik-van-der-Westhuizen/6000000019330697749)
h.3. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/11/1912
Pieter Johannes was die seun van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Christina Johanna Barendina Smit.
(https://www.geni.com/people/Pieter-Johannes-van-der-Westhuizen/6000000019330429871)
h.5. Christiaan Lodewyk VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/10/1922, ged. 14/01/1923
h.5. Christiaan Lodewyk (Chris), geb. 15/10/1922, Meerhofskasteel, ged. 14/01/1923, Nuwerus, oorl. 01/07/2002, Hospital, Worcester, begr.Rawsonville x 12/12/1950, Calvinia met Maria Barendina Kruger VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1928.
Christiaan Lodewyk was die seun van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Christina Johanna Barendina Smit.(https://www.geni.com/people/Christiaan-Lodewyk-van-der-Westhuizen/6000000019331908127)
h.2. Frans Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/11/1901
Frans Hendrik was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
h.3. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/04/1903
Pieter Johannes was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
(https://www.geni.com/people/Pieter-Johannes-van-der-Westhuizen/6000000007936188984)
h.4. Johan Christiaan Michiel VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/10/1904
Johan Christiaan Michiel was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
(https://www.geni.com/people/Johan-C-M-John-van-der-Westhuizen/6000000007936474460)
eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, HOPEFIELD, Urban area Western Cape, HOPEFIELD, Main cemetery W - Surnames starting with the letter W WESTHUIZEN Johan C.M., van der 1904-1969 & Margaretha H. 1904-1996
h.5. Christiaan Lodewyk VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/09/1906
Christiaan Lodewyk was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
h.6. Frederik Sadie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/01/1910, ged. 20/02/1910
Frederik Sadie was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
(https://www.geni.com/people/Sadie-van-der-Westhuizen/6000000007936452523)
eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, CAPE TOWN, Urban area Western Cape, Cape Town, BELLVILLE Western Cape, Cape Town, BELLVILLE, Stikland cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Frederick Sadie, van der 1910-1974 & Anna Petronella 1910-2000
h.1. Catharina Helena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/07/1896
Helena was die dogter van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
Kinders:
i.1. Helena Sara Meltina RUST, geb. 1917
i.2. Jessie Jacoba RUST x Horne
i.3. Catharina Helena RUST x Telford
i.4. Maria Elizabeth RUST x Sansom
i.5. Johan George RUST
i.6. Constance Henriette RUST x Fischer
i.7. Pieter Johannes van der Westhuizen RUST
h.7. Catharina Susanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/03/1912
Catharina Susanna was die dogter van Petrus Johannes van der Westhuizen en Helena Sarah Meltina Sadie.
g.8. Albert Nicolaas Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/05/1863, ged. 19/07/1863
Albert Nicolaas Hendrik was die seun van Albertus Wynand Gideon van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Lombaard.
Sy naam kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1896 voor nie, maar dit lyk tog of die uitgekrapte deel van die derde inskrywing, die begin van sy naam kon wees. Volgens sy eie sterfkennis was hulle wel sy ouers.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1904.
g.1. Benjamin VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/04/1887
Benjamin was die seun van Andries Adriaan Smit van der Westhuizen en Susanna Maria Smuts.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.
g.2. Jacobus Gideon Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/11/1888, ged. 16/12/1888
Jacobus Gideon Johannes was die seun van Andries Adriaan Smit van der Westhuizen en Susanna Maria Smuts.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.
g.3. Susanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/05/1891, ged. 07/07/1891
Susanna Maria was die dogter van Andries Adriaan Smit van der Westhuizen en Susanna Maria Smuts.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.
h.1. Wilhelmina Christina HOFFMAN, geb. 1918,
oorl. 2013
h.2. Kathleen Wilmeen McCully HOFFMAN, geb. 1924, oorl. 2017
g.4. Hester Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 21/06/1894, ged. 05/08/1894
Hester Sophia was die dogter van Andries Adriaan Smit van der Westhuizen en Susanna Maria Smuts.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.
Kinders:
h.1. Susanna Maria THERON, geb. 1917
h.2. Maria Christoffelina THERON, geb. 1919
h.3. Paulus Stefanus THERON
h.4. Hester Sophia THERON
h.5. Aletta Wilhelmina THERON
g.6. Helena Francina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/11/1901, ged. 01/12/1901
g.6. Helena Francina, geb. 10/11/1901, ged. 01/12/1901, Riebeek Wes x 03/02/1931, Riebeek-Wes, Malmesbury met Martin Johannes BASSON, geb. 25/05/1905, oorl. 01/12/1969, s.v. Willem Rudolf Basson en Anna Catharina Sophia Louw.
Helena Francina was die dogter van Andries Adriaan Smit van der Westhuizen en Susanna Maria Smuts.Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1928.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1934.
g.1. Melt van der Spuy VAN DER WESTHUIZEN, ged. 11/08/1878
Melt van der Spuy was die seun van Andries Adriaan van der Westhuizen en Maria Johanna Elizabeth van der Westhuizen.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.
g.3. Maria Louisa VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/04/1897, ged. 04/07/1897
g.3. Maria Louisa, geb. 29/04/1897, ged.
04/07/1897, Porterville x Gert ROSSOUW van Ficksburg.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.
g.4. Andries Adriaan VAN DER WESTHUIZEN
Andries Adriaan was die seun van Andries Adriaan van der Westhuizen en Maria Johanna Elizabeth van der Westhuizen.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1933.
g. Aletta Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/03/1881, ged. 10/04/1881
Aletta Wilhelmina was die dogter van Albert Jesse van der Westhuizen en Anna Catharina van der Westhuizen.
h.1. Johannes Nicolaas KOTZE, geb. 08/03/1901
h.2. Albertus Jesse KOTZE, geb. 30/06/1903
h.3. Dirk Jacobus Adriaan KOTZE, geb. 28/02/1911
g.1. Gertruida Anna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/09/1870
Gertruida Anna was die dogter van Albertus Johannes van der Westhuizen en Gertruida Anna Smit.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.
h.1. Henry Purves VERCUEIL, geb. 30/05/1895,
ged. 04/08/1895, Malmesbury.
g.3. Albertus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/05/1874, ged. 07/06/1874
Albertus Johannes was die seun van Albertus Johannes van der Westhuizen en Gertruida Anna Smit.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.
eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, MALMESBURY, Urban area Western Cape, MALMESBURY, Old cemetery W - Surnames starting with the letter W WESTHUIZEN Albertus Johannes, van der 1874-1939 & Barbara SMIT 1886-1962
g.2. Hendrik Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/07/1872
Hendrik Jacobus was die seun van Albertus Johannes van der Westhuizen en Gertruida Anna Smit.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.
eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, MALMESBURY, Urban area Western Cape, MALMESBURY, Old cemetery W - Surnames starting with the letter W WESTHUIZEN Hendrik Jacobus, van der 1872-1930 & Maria Johanna Elizabeth WALTERS 1878-1956


















