Dirk Johannes Gysbert was die seun van Dirk Johannes van der Westhuizen en Anna Hendrika Christina Thiart.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1873 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1881 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1881 nie.
Verdrink in St. Helena
Baai by Dwarskersbosch.