g.6. Johanna Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN

g.6.  Johanna Wilhelmina x 06/07/1885, Calvinia met Petrus Abel LOUW, geb. 15/10/1861, oorl. 09/04/1923, s.v. Willem Jacobus Nicolaas Louw en Elgonda Eretzima Louw.

Johanna Helena was die dogter van Josias van der Westhuizen en Catharina Gloudina Louw Oberholzer.

Haar naam word nie gelys in hulle ma se sterfkennis van 1905 nie.

Haar naam word wel gelys in hulle pa se sterfkennis van 1921.

Kinders:

h.1.  Elgonda Erethzema LOUW, geb. 1886

h.2.  Johanna Wilhelmina LOUW, geb. 1888, oorl.1960

h.3.  Christina Gloudina LOUW, geb. 1888, oorl. 1949

h.4.  Johanna Wilhelmina LOUW, geb. 1889

h.5.  Josias LOUW, geb. 1890, oorl. 1965

h.6.  Willem Jacobus LOUW, geb. 1892

h.7.  Wilhelmina LOUW, geb. 1893

h.8.  etrus Abel LOUW, geb. 1895, oorl. 1895

h.9.  Alida LOUW, geb. 1899, oorl. 1951

h.10.  Jacobus Hendrik LOUW, geb. 1900

g.7. Christina Gloudina Louw VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/01/1873

g.7.  Christina Gloudina Louw, geb. 18/01/1873, Molensteen Valley, Elandskraal, ged. 31/08/1873, Calvinia, oorl. 06/11/1898, Rheboksfontein x 31/10/1892, Calvinia met Michiel Nicolaas KOTZE, geb. 17/09/1868, Rheboksfontein dist. Calvinia, oorl. 30/09/1954, Retreat/Plumstead

Christina Gloudina Louw was die dogter van Josias van der Westhuizen en Catharina Gloudina Louw Oberholzer.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1905 nie.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1921 word sy as oorlede aangegee.


Rhe(e)bok(s)fontein, Nieuwoudtville, dist. Calvinia, Kersfees 1941

Kinders:

h.1. Christina Gloudina Louw (Chrissie) KOTZĂ©, geb.  02/05/1894, Calvinia, ged. 06/05/1894, Calvinia x Frederik Lodewyk Christiaan (Frikkie) Engels, geb. 16/02/1896, ged. 29/03/1896, Upington.

g.8. Willem VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/07/1874, ged. 22/08/1875

g.8.  Willem, geb. 12/07/1874, ged. 22/08/1875, Calvinia.

Willem was die seun van Josias van der Westhuizen en Catharina Gloudina Louw Oberholzer.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1905.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1921.

g.9. Jeanetta Sophia Louisa VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/09/1877

g.9.  Jeanetta Sophia Louisa, geb. 08/09/1877, oorl. 07/03/1964, begr. Vredendal x 07/10/1895 met Hermias Cornelis Nieuwoudt NEL, geb. 26/10/1873, oorl. 08/09/1942, begr. Vredendal, s.v. Jan Harmse Nel en Jannetje Sophia Nieuwoudt.

Jeanetta Sophia Louisa was die dogter van Josias van der Westhuizen en Catharina Gloudina Louw Oberholzer.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1905.

Haar naam kom voor int hulle pa se sterfkennis van 1921.

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, VREDENDAL, Urban area Western Cape, VREDENDAL, Main cemetery N - Vanne :: Surnames - N NEL Hermias Cornelius Niewoudt 1873-1942 & Janetta Sophia Louisa VAN DER WESTHUIZEN 1877-1964

Kinders:

h.1.  Jannetje Sofia NEL, geb. 1899

h.2.  Jacobus NEL, geb. 1909, oorl. 1976

h.3.  Izak Albert NEL, geb. 1911

f.1. Josias VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/10/1829, ged. 19/09/1830

f.1.  Josias, geb. 10/10/1829, ged. 19/09/1830, Clanwilliam, oorl. 16/03/1921, dist. Calvinia x 17/09/1855, Calvinia met Catharina Gloudina Louw OBERHOLZER, geb. 31/07/1834,  Oorlogskloof, dist. Clanwilliam, oorl. 10/06/1905, dist. Calvinia, d.v. Jacobus Johannes Oberholster en Cecilia Maria Burger xx Margaretha Magdalena Catharina Susanna DE ROUBAIX, geb. 1860, d.v. Emanuel Herman Francois de Roubaix en Margaretha Helena Regina Nieuwoudt.

Josias was die seun van Johannes Carel van der Westhuizen en Alida van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1838.

Sy naam kom voor in hulle ouma Johanna van Taak se sterfkennis van 1842.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

Woon Meulsteenvlei, Calvinia.

f.2. Jannetje VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/01/1833

f.2.  Jannetje (Janetta), geb. 15/01/1833, Ronderug Wyk, Mond der Olifants Rivier, dist. Clanwilliam, oorl. 29/07/1854, dist. Clanwilliam x 21/04/1851, Clanwilliam met Johannes Christiaan VAN ZYL, geb. 26/05/1829, ged. 28/03/1830, Clanwilliam, s.v. Johannes David van Zijl en Hendrika Maria van Zijl.  JCVZ xx 1855 Johanna Sophia van der Merwe.

Jannetje was die dogter van Johannes Carel van der Westhuizen en Alida van Zyl.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1838.

Haar naam kom voor in hulle ouma Johanna van Taak se sterfkennis van 1842.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

Kinders:

g.1. Alida Jeanetta VAN ZYL, geb. 09/08/1852, ged. 01/09/1852, Clanwilliam

g.2.  Dogter, geb. 28/07/1854, oorl. 30/07/1854

f.3. Willem VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/09/1834, ged. 28/03/1835

f.3.  Willem, geb. 28/09/1834, dist. Van Rhynsdorp, ged. 28/03/1835, Clanwilliam, oorl. 07/01/1907, Willemsrivier, dist. Calvinia x 05/03/1855 met Johanna Margaretha MOSTERT, geb. 1833, oorl. 1896 xx 29/07/1896, Calvinia metJanetta Sophia Catharina STEENKAMP, geb. 1842, Bokfontein, dist. Calvinia, oorl. 16/08/1919, Kliprivier, dist. Calvinia, d.v. Willem Johannes Paulus Steenkamp en Maria Christina Elizabeth van Zyl. 

Willem was die seun van Johannes Carel van der Westhuizen en Alida van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1838.

Sy naam kom voor in hulle ouma Johanna van Taak se sterfkennis van 1842.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

Die NG Gemeente Clanwilliam is in 1826 as die eerste gemeente in die noordweste van die Kaapkolonie gestig.  Op 1 Februarie 1808 is op die plaas Jan Disselsvlei ’n onder-drosdy gestig, met Daniel Johannes van Ryneveld as assistent-landdros. Met hierdie stap is die hele gebied wat tans as die Noordweste bekend staan, onder die landdros van Tulbagh geplaas. Op 1 Januarie 1814 het sir John Cradock aan die gebied die status van afsonderlike distrik verleen en dit na sy skoonvader, die graaf van Clanwilliam, genoem.  Op 26 September 1826 is Clanwilliam van Tulbagh as ’n afsonderlike gemeente afgestig, met ds. Thom van Tulbagh as konsulent. Die nuwe gemeente was aanvanklik geweldig omvangryk en het die hele Namakwaland, Hantam (Calvinia) en Vanrhynsdorp ingesluit.  Die eerste kerkgeboutjie is in 1830 voltooi en op 26 Februarie 1832 is die eerste herder en leraar, ds. William Robertson, bevestig.  (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-clanwilliam/)

Geen kinders.

f.4. Johannes Carl VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/07/1836, ged. 06/11/1836

f.4.  Johannes Carl, geb. 03/07/1836, ged. 06/11/1836, Clanwilliam x 12/07/1875, Calvinia met Johanna Jacoba Helena Maria LOUW, geb. 06/06/1857, Hartbeesfontein, distr. Calvinia, d.v. Jacobus Adriaan Louw en Johanna Sophia Adriana Louw.

Johannes Carl was die seun van Johannes Carel van der Westhuizen en Alida van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1838.

Sy naam kom voor in hulle ouma Johanna van Taak se sterfkennis van 1842.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

i.1. Gerendina Johanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/02/1922

i.1.  Gerendina Johanna Maria, geb. 22/02/1922 x 30/12/1944, Vredendal met Frans Daniel JOOSTE, geb. 1919.

Gerendina Johanna Maria was die dogter van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

i.2. Theunis Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/11/1924

i.2. Theunis Johannes, geb. 07/11/1924, oorl. 19/08/2005, Kuilsrivier x 20/12/1947, Stellenbosch met Helena Hendrina Dorothea COLLINS, geb. 25/01/1928, oorl. 14/04/1997, Kuilsrivier.

Theunis Johannes was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, CAPE TOWN, Urban area Western Cape, Cape Town, KUILSRIVER / KUILSRIVIER Western Cape, Cape Town, KUILSRIVER, cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Theunis Johannes, van der 1924-2005 & Helena Hendrina Dorothea COLLINS 1928-1997

i.3. Petrus Koch VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/10/1928

i.3.  Petrus Koch, geb. 12/10/1928 x Sarah Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN.

Petrus Koch was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

i.4. Josias Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 13/04/1932

i.4.  Josias Johannes, geb. 13/04/1932, Vanrhynsdorp, oorl. 15/10/2008 x 17/12/1954, Parow met Dirkje Jacoba Catharina BRESLER, geb. 1931.

Josias Johannes was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

.5. Magarietha Johanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/05/1935

i.5.  Magarietha Johanna Catharina, geb. 28/05/1935 x 15/05/1954, Parow met Gideon Daniel JOUBERT, geb. 1934.

Magarietha Johanna Catharina was die dogter van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

i.6. Johannes Augustus Dreyer VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/09/1938

i.6.  Johannes Augustus Dreyer, geb. 07/09/1938, Vanrhynsdorp, oorl. 15/02/2004, Montague x Elizabeth Magrietha Wilhelmina ZEEMAN.

Johannes Augustus Dreyer was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Johanna Koch.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:
(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

i.7. Hendrika VAN DER WESTHUIZEN

i.7.  Hendrika x SADIE.

Hendrika was die dogter van Theunis Johannes van der Westhuizen en Hendrika Johanna Catharina Huysamen.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

i.8. Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN

i.8.  Elizabeth x MANGIAGALLI.

Elizabeth was die dogter van Theunis Johannes van der Westhuizen en Hendrika Johanna Catharina Huysamen.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1979:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

h.2. Johannes Augustus Dreyer VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/07/1891, ged. 10/01/1892

h.2.  Johannes Augustus Dreyer, geb. 11/07/1891, Vondeling, ged. 10/01/1892, Clanwilliam, oorl. 23/08/1941, Nuwedam, dist. Van Rhynsdorp x 30/03/1914, Vanrhynsdorp met Margaretha Elizabeth Petronella HUISAMEN, geb. 1893.

Johannes Augustus Dreyer was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Margaretha Johanna Catharina Botha.

(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d2/Van_der_Westhuizen-1263.jpg)

h.4. Theunis Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/03/1900, ged. 15//04/1900

h.4.  Theunis Johannes, geb. 01/03/1900 , ged. 15//04/1900, Clanwilliam, oorl. 26/08/1979, Tygerberg x c. 1922, Van Rhynsdorp met Elizabeth Johanna Maria KOCH, geb. c. 1900, Vanrhynsdorp,  oorl. 25/08/1942, dist. Van Rhynsdorp, d.v. Petrus Benjamin Koch en Gerhardina Johanna Maria van der Westhuizen xx 19/04/1943, Van Rhynsdorp met Hendrika Johanna Catharina HUYSAMEN.

Theunis Johannes was die seun van Theunis Johannes van der Westhuizen en Margaretha Johanna Catharina Botha.

(https://www.wikitree.com/photo.php/f/f4/Van_der_Westhuizen-1122-2.jpg)

(https://www.wikitree.com/photo.php/1/14/Koch-3296.jpg)

(https://www.wikitree.com/photo.php/8/88/Van_der_Westhuizen-1122.jpg)

(https://www.wikitree.com/photo.php/2/25/Van_der_Westhuizen-1122-1.jpg)

g.1. Theunis Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/11/1856

g.1. Theunis Johannes, geb. 24/11/1856, oorl. 27/07/1940, dist. Van Rhynsdorp x 08/04/1889, Clanwilliam met Margaretha Johanna Catharina BOTHA, geb. 28/08/1866, Clanwilliam, d.v. Pieter Andries Botha en Jacoba Elizabeth van der Westhuizen.

Theunis Johannes was die seun van Johannes Augustus Dryer van der Westhuizen en Catharina Johanna Kotze.

Sy naam kom voor in sy ma se sterfkennis van 1856.

(https://www.wikitree.com/photo.php/9/9d/Botha-3608.jpg)

(Wikitree)

(https://www.wikitree.com/photo.php/f/f6/Van_der_Westhuizen-1133-1.jpg)

g.2. Hester Johanna Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/02/1859, ged. 25/08/1859

g.2.  Hester Johanna Maria, geb. 05/02/1859, Tierkloof, dist. Van Rhynsdorp, ged. 25/08/1859, Clanwilliam, oorl. 27/06/1921, Bontheuvel, dist. Van Rhynsdorp x 02/07/1877, Clanwilliam met Gerrit Abraham Jacobus VAN ZYL, geb. 01/03/1848, Ronderug, ged. 06/09/1848, Clanwilliam, oorl. 18/03/1925, Bontheuwel, dist. Van Rhynsdorp, s.v. Andreas Willem van ZIJL en Anna Catharina Gysbertha Smit.

Hester Johanna Maria was die dogter van Johannes Augustus Dreyer van der Westhuizen en Hester Johanna Maria Mouton.

Die NG Gemeente Clanwilliam is in 1826 as die eerste gemeente in die noordweste van die Kaapkolonie gestig.  Op 1 Februarie 1808 is op die plaas Jan Disselsvlei ’n onder-drosdy gestig, met Daniel Johannes van Ryneveld as assistent-landdros. Met hierdie stap is die hele gebied wat tans as die Noordweste bekend staan, onder die landdros van Tulbagh geplaas. Op 1 Januarie 1814 het sir John Cradock aan die gebied die status van afsonderlike distrik verleen en dit na sy skoonvader, die graaf van Clanwilliam, genoem.  Op 26 September 1826 is Clanwilliam van Tulbagh as ’n afsonderlike gemeente afgestig, met ds. Thom van Tulbagh as konsulent. Die nuwe gemeente was aanvanklik geweldig omvangryk en het die hele Namakwaland, Hantam (Calvinia) en Vanrhynsdorp ingesluit.  Die eerste kerkgeboutjie is in 1830 voltooi en op 26 Februarie 1832 is die eerste herder en leraar, ds. William Robertson, bevestig.  (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-clanwilliam/)

Woon Bontheuwel, dist. Van Rhynsdorp

Kinders:

h.1.  Andreas Willem  VAN ZYL, geb. 10/04/1878, oorl. 05/04/1913.

h.2.  Hester Johanna Maria VAN ZYL x Nicolaas J. Wiese.

h.3.  Johannes Augustus Dreyer  VAN ZYL, geb.  23/12/1887, ged. 26/08/1888, Van Rhynsdorp, oorl. c 1972 x  25/09/1922, Van Rhynsdorp met Cornelia Johanna Wilhelmina Huisamen, oorl. c 1980.

h.4.  Anna Catharina Gysbertha VAN ZYL x Nicolaas J. Koch.

h.5.  Margaretha Johanna Augustina VAN ZYL x Giel Zandberg.

f.4. Willem Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/08/1874, ged. 04/02/1874

f.4.  Willem Johannes, geb. 01/08/1874, ged. 04/02/1874, Bitterputs x 31/01/1899, Willems Rivier, Nieuwoudtville, Calvinia met Magdalena Elizabeth BASSON, geb. 04/04/1876, d.v. Jacobus Gideon Basson en Margaretha Jacoba Helena Farmer.

Willem Johannes was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

f.1. Elsie Cecilia Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/06/1869, ged. 07/09/1869

f.1.  Elsie Cecilia Elizabeth, geb. 25/06/1869, ged. 07/09/1869, St Augustine, Namaqualand, oorl. 18/08/1929, Vanrhynsdorp x 11/12/1886, Calvinia, met Johannes Nicolaas Albertus FARMER, geb. 1852, oorl. 05/09/1938, s.v. George Adriaan Farmer en Wilhelmina Maria Mouton.

Elsie Cecilia Elizabeth was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Met haar doop word haar pa as Willem Johannes aangegee en haar ma as Elsie Ceciclia Elizabeth.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Kinders:

g.1.  Mina Maria Aletta FARMER, geb. 1895

g.2.  George Adriaan FARMER, geb. 07/10/1897, ged. 05/12/1897, Loeriesfontein, oorl. 1975.  

f.6. Helena Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/12/1880, ged. 23/09/1883

f.6.  Helena Elizabeth, geb. 11/12/1880, ged. 23/09/1883, Calvinia x 04/05/1903, Vanrhynsdorp met Jacobus Gideon FARMER, geb. 1870.

Helena Elizabeth was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Kinders:

g.  Elsie Cicilia Catharina Johanna FARMER, geb. 30/04/1913, ged. 03/05/1914, Richmond

f.2. Cornelis Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/03/1871, ged. 30/04/1874

f.2. Cornelis Albertus, geb. 24/03/1871, ged. 30/04/1874, St Augustine, Namaqualand.

Cornelis Albertus was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Cornelis Albertus en sy jonger broer Jacobus Johannes Petrus is op dieselfde dag gedoop.
DG:  Jacobus Albertus Basson;  Maria Jacoba Mostert;  ? J. van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

f.3. Jacobus Johannes Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1872 ged. 30/04/1874

f.3.  Jacobus Johannes Petrus, geb. 1872 ged. 30/04/1874, St Augustine, Namaqualand.

Jacobus Johannes Petrus was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Jacobus Johannes Petrus is op dieselfde dag gedoop as sy jonger boetie Cornelis Albertus.
DG:  Alwyn Johannes Paulus Schutte;  Wm J. van der Westhuizen;  Eva Regina Basbara.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1907 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1911 nie.

f.5. Maria Magdalena Aletta VAN DER WESTHUIZEN

f.5.  Maria Magdalena Aletta (Mieta), geb. 24/01/1876, ged. 12/08/1877 x 29/04/1895, Calvinia met Willem Johannes Paulus STEENKAMP, geb. 06/07/1868, s.v. Hendrik Gideon Steenkamp en Catharina Johanna van Zyl.

Maria Magdalena Aletta was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Haar naam kom voor as Mita in hulle ma se sterfkennis van 1911.

Kinders:

g.1.  Willem Jacobus STEENKAMP, geb. 1893

g.2.  Elsje Catharina Elizabeth STEENKAMP, geb. 1896

g.3.  Hendrik Gideon STEENKAMP, geb. 1897

g.4.  Johannes David STEENKAMP, geb. 1902

g.5.  Jacobus Gideon STEENKAMP, geb. 1904

g.6.  Casper Jan Hendrik STEENKAMP, geb. 08/03/1910, ged. 11/07/1959, Port Nolloth, Namakwa, Noordkaap, oorl. 1978

f.8. Johannes Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/08/1884, ged. 31/08/1886

f.8.  Johannes Albertus (Johannes Nicolaas), geb. 08/08/1884, ged. 31/08/1886, Calvinia.

Johannes Albertus was die seun van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

f.7. Gloudina Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/01/1882, ged. 23/09/1883

f.7.  Gloudina Jacoba, geb. 22/01/1882, ged. 23/09/1883, Calvinia.

Gloudina Jacoba was die dogter van Willem Jacobus van der Westhuizen en Elsie Cecilia Elizabeth Farmer.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1907.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1911.

h.1. Lukas Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 28/09/1889, ged. 29/09/1889

h.1.  Lukas Cornelis, geb. 28/09/1889, ged. 29/09/1889, Heilbron, OVS, oorl.  26/11/1918 x 28/05/1912, Heilbron, OVS met Anna Margaretha ERASMUS, geb. 24/10/1892, oorl.  24/11/1918, d.v. Christoffel Johannes Erasmus en Maria Catharina Smit.

Lukas Cornelis was die seun van Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Anna Catharina Scheepers.

Anglo boere-oorlog:
Personal Details
Name:
Master Lucas van der Westhuizen
Born in camp?
No
Died in camp?
No
Gender:
male
Race:
white
Marital status:
single
Nationality:
Free State
Registration as child:
Yes
Unique ID:
122414
Camp History
Name:
Heilbron RC
Age arrival:
12
Date arrival:
08/08/1902
Date departure:
13/08/1902
Reason departure:
returned home
Destination:
Vaalkrans
Farm History
Name:
Vaalkrans / Vaalkranz
District:
Heilbron
Relationships
Master Lucas van der Westhuizen
      is the son of Mr Albert van der Westhuizen
Sources
Title:
SRC 81 Heilbron CR
Type:
Camp register
Location:
Free State Archives Repository
Reference No.:
SRC 81
Notes:
p.070

h.2. Albertus Arnoldus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1893

h.2.  Albertus Arnoldus, geb. 1893, Vaalkranz, oorl. 26/05/1901, Konsentrasiekamp, Kroonstad.

Albertus Arnoldus was die seun van Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Anna Catharina Scheepers.

Anglo boere-oorlog:
Personal Details
Name:
Master Albertus Arnoldus van der Westhuizen
Born in camp?
No
Place of death:
Kroonstad RC
Age died:
8 years
Died in camp?
Yes
Cause of death:
dysentery
Gender:
male
Race:
white
Marital status:
single
Nationality:
Free State
Registration as child:
Yes
Unique ID:
33626
Camp History
Name:
Kroonstad RC
Farm History
Name:
Vaalkrans / Vaalkranz
District:
Heilbron
Sources
Title:
RS 30 ORC DL
Type:
Death lists
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
RS 30
Origin:
Goldman
Notes:
p.342
Title:
Government Gazette of the Orange River Colony
Location:
Notes:
7/6/1901, p.232


h.3. Johannes Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1895

h.3.  Johannes Jacobus, geb. c. 1895, oorl 01/09/1901, Konsentrasiekamp, Kroonstad.

Johannes Jacobus was die seun van Albertus Arnoldus van der Westhuizen en Anna Catharina Scheepers.

Anglo boere-oorlog:
Personal Details
Name:
Master Johannes Jacobus van der Westhuizen
Born in camp?
No
Place of death:
Kroonstad RC
Age died:
4 years
Died in camp?
Yes
Gender:
male
Race:
white
Marital status:
single
Nationality:
Free State
Registration as child:
Yes
Unique ID:
33637
Camp History
Name:
Kroonstad RC
Farm History
Name:
Vaalkrans / Vaalkranz
District:
Heilbron
Sources
Title:
RS 30 ORC DL
Type:
Death lists
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
RS 30
Origin:
Goldman
Notes:
p.343