f.1. Josias VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/10/1829, ged. 19/09/1830

f.1.  Josias, geb. 10/10/1829, ged. 19/09/1830, Clanwilliam, oorl. 16/03/1921, dist. Calvinia x 17/09/1855, Calvinia met Catharina Gloudina Louw OBERHOLZER, geb. 31/07/1834,  Oorlogskloof, dist. Clanwilliam, oorl. 10/06/1905, dist. Calvinia, d.v. Jacobus Johannes Oberholster en Cecilia Maria Burger xx Margaretha Magdalena Catharina Susanna DE ROUBAIX, geb. 1860, d.v. Emanuel Herman Francois de Roubaix en Margaretha Helena Regina Nieuwoudt.

Josias was die seun van Johannes Carel van der Westhuizen en Alida van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1838.

Sy naam kom voor in hulle ouma Johanna van Taak se sterfkennis van 1842.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1889.

Woon Meulsteenvlei, Calvinia.