g.3. Susara Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1838

g.3.  Susara Johanna, geb. 1838, oorl. 10/03/1861, Victoria-Wes x 05/03/1855 met Johannes Hendrik LOOTS.

Sara Johanna was die dogter van Izak Petrus Louis van der Westhuizen en Maria Martha van der Westhuizen.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1873.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1888.

Kinders:

h.1.  Martha Maria LOOTS, geb. 15/07/1857, ged. 27/12/1857, Victoria-Wes

h.2.  Susara Johanna LOOTS, geb. 21/02/1859, ged. 03/07/1859, Victoria-Wes