f.4. Izak Petrus Louis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/10/1811, ged. 17/12/1812

f.4.  Izak Petrus Louis, geb. 17/10/1811, Prince Albert, ged. 17/12/1812, Graaff-Reinet, oorl. 12/06/1888, Dysseldorp, Oudtshoorn x Maria Martha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1811, Rietfontein, dist. George, ged. 11/1811, Stellenbosch, oorl. 28/12/1873, Doornberg, dist. Victoria-Wes, d.v. Johannes van der Westhuizen en Maria Martha Strydom xx 27/09/1875, Oudtshoorn met Margaretha Elizabeth FOUCHE, geb. c. 1813.  MEEF voorheen getroud met Salomon Ferreira.

Izak Petrus Louis was die seun van Isaak van der Westhuizen en Sara Johanna Janse van Vuuren.


Alhoewel sy sterfkennis haar nie as eerste vrou lys nie, is dit waarskynlik dat Maria Martha van der Westhuizen sy eerste vrou was, aangesien die lys van kinders in sy sterfkennis presies ooreenstem met hare.  Die kinders se sterfkennisse dui Martha Maria as hulle moeder aan.  Met sy huwelik in 1875 word hy as ‘n wewenaar aangedui.