h.7. Andries Lourens VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/06/1894, ged. 05/08/1894

h.7.  Andries Lourens (Andries Johannes), geb. 27/06/1894, ged. 05/08/1894, Ladismith, KP.

Andries Lourens was die seun van Daniel Stephanus van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Johanna du Preez.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1906.