Daniel Stephanus was die seun van Johannes Diederik van der Westhuizen en Maria Johanna Terblanche.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1900.
AANGENOMEN DEN 26 DECEMBER 1873 (Deel 81)
Daniel Stephanus VAN DER WESTHUYSEN, *21
Apr 1857 (Grootkruis) J.zn.