j.6. Onbenoemde dogter,
geb. 30/04/1930, oorl. 30/04/1930.
Onbenoemde dogter was die dogter van Jacob Johannes Francois Nel en Johanna Magdalena Catharina Froneman.
Jaap en Johanna se doodgebore dogtertjie se graf op die plaas Tweepunt, dist. Kroonstad.
Foto: Hester Nel Oosthuizen