i.1. Jacob Johannes Francois NEL, geb. 10/10/1889, ged. 01/12/1889


i.1.  Jacob Johannes Francois,  geb. 10/10/1889, ged. 01/12/1889, oorl. 13/08/1965, Lindley x Johanna Magdalena Catharina FRONEMAN, geb. 22/08/1894, oorl. 28/06/1969.

Jacob Johannes Francois was die seun van Adriaan Marthinus Francois Nel en Johanna Catharina Boshoff.

Foto: Hester Nel Oosthuizen

Foto: Hester Nel Oosthuizen

Hulle het op die plaas Tweepunt in die Steynsrus Distrik gewoon. Later na die dorp self getrek.

1950 - Jacob Johannes Francois Nel en Johanna Magdalena Catharina Froneman
Foto: Hester Nel Oosthuizen

FAMILYSEARCH