g.9. Maria Margaretha Elizabeth NEL

g.9.  Maria Margaretha Elizabeth, oorl. voor 1905 x Johannes Lodewicus ROUX.

Maria Margaretha Elizabeth was die dogter van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.



Uit hulle pa se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH

Uit hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922:

FAMILYSEARCH