g.10. Jan Abraham NEL, geb. c. 1865

g.10.  Jan Abraham, geb. c. 1865, oorl. 30/01/1935 x Montagu met Magdalena Catharina BURGER, geb. c. 1868, Anysberg, dist. Montagu, KP, oorl. 20/06/1949, Montagu, KP, d.v. David Burger en Maria Barbara du Toit.

Jan Abraham was die seun van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.



Uit hulle pa se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:

FAMILYSEARCH

Uit hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922:
FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH


eGGSA


FAMILYSEARCH