f.2. Susanna Maria NEL, geb. 1833

f.2.  Susanna Maria, geb. 1833, oorl. 05/12/1903, Strydfontein, dist. Ficksburg x 09/11/1868, Smithfield met Roelof  Nicolaas VAN DEN BERG, geb. 08/01/1829, oorl. 13/02/1903, Strydfontein, dist. Ficksburg, s.v. Roelof Nicolaas van den Berg en hester Aletta van Wyk.

Susanna Maria was die dogter van Carolus Johannes Jacobus Nel en Engela Magdalena de Klerk.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1878:


FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1880:

(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7e/Nel-1491.jpg)

FAMILYSEARCH

Kinders:

g.1.  Susanna Maria VAN DEN BERG

g.2.  Sarel Johannes VAN DEN BERG