f.1. Louis Johannes, geb. c. 1832, Pampoenfontein, dist. Smithfield, oorl. 25/07/1901, Konsentrasiekamp x
19/06/1853, Smithfield, OVS met Catharina Elizabeth Magdalena Gertruida
GROBLER, geb. 1834, oorl. 06/03/1901, d.v. Cornelis Grobler.
Louis Johannes was die seun van Carolus Johannes Jacobus Nel en Engela Magdalena de Klerk.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1878:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1880:
(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7e/Nel-1491.jpg)