f.2. Hester Anna Elizabeth NEL, geb. 22/10/1844

f.2.  Hester Anna Elizabeth, geb. 22/10/1844, oorl. 16/11/1906 x 04/09/1865 met Hendrik Gerrit Jan LINTVELT, geb. 02/09/1840, oorl. 07/09/1918, Loeriesfontein, s.v. Hermanus Lintvelt en Johanna Helena Moeke.

Hester Anna Elizabeth was die dogter van Albertus Jacobus Nel en Johanna Margaretha Smit.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1851:

FAMILYSEARCH


Uit hulle pa se sterfkennis van 1877:
FAMILYSEARCH

Die Suid Afrikaanse Lintvelt stamvaders was afkomstig van Amsterdam (Holland). Die twee broers Hermanus en Hendrik Gerrit Jan vertrek op 28/29 Julie 1860, met die Hollandse skip "Willem Frederik" uit Amsterdam. Hul laat hul ouers en die res van hul familie agter in Amsterdam om na 'n beter heenkome te kom soek in 'n heel vreemde land. Hulle arriveer in Suid Afrika te Kaapstad op 26 Oktober 1860. Hulle Godsdiens was Protestant van aard.
Hermanus is gebore op 16-Feb-1829 in Amsterdam. Hy trou op 20-Mrt-1863 met Johanna Helena Moeke te Stellenbosch Suid-Afrika. Hulle het 1 Seun en 4 dogters saam. Na die afsterwe van sy Vrou trou hy weer met Elizabeth Roos. Hulle het 1 seun saam gehad. Hy is oorlede op 24-Mei-1890 te Calvinia waar hy ook begrawe is. Hy het eiendom besit in Seepunt Kaapstad waar hy ook in 1882 insolvent verklaar was. Hy verhuis daarna na Calvinia waar hy hotellier was.

Hendrik Gerrit Jan is gebore op 2-Sep-1840 in Amsterdam. Hy trou op 4-Sep-1865 met Hester Anna Elizabeth Nel. Hulle het 6 seuns en 4 dogters saam. Hy is oorlede op 7-Sep-1918 te Loeriesfontein in die Calvinia distrik en hy is begrawe op die plaas Stinkputs-noord. Hy was 'n onderwyser, veeboer, goud en silversmit van beroep.
(http://www.oocities.org/gyslint1/)





(https://www.geni.com/people/Hester-Nel/6000000010381136407)


(https://www.geni.com/people/Hendrik-Lintvelt/6000000010380565949)







Kinders:

g.1.  Hermanus Albertus LINTVELT, geb. 10/08/1866, Loeriesfontein, oorl. 26/10/1951, Loeriesfontein x Judith Catharina Elizabeth Nel, oorl. 1900 xx Margaretha Wilhelmina Nel, geb. 1882, oorl. 1974.

(http://www.geocities.ws/gyslint1/pictures/3haj_lintvelt_1_sa_geb_geslag.jpg)

g.2.  Johanna Margaretha LINTVELT, geb. 03/07/1868, oorl. 22/06/1932 x Christoffel Lombard, geb. 10/07/1865, oorl. 26/05/1945, s.v. Christoffel Lombard en Hester Cecilia Nel.

g.3.  Albertus Jacobus LINTVELT, geb. 18/10/1870, oorl. 06/07/1954.

g.4.  Helena LINTVELT, geb. 27/06/1872, oorl. 19/05/1873.

g.5.  Hester Anna Elizabeth LINTVELT, geb. 22/10/1873, oorl. 01/09/1963.

g.6.  Hendrik Gerrit Jan LINTVELT, geb. 04/11/1875, oorl. 20/12/1875.

g.7.  Helena Hermina LINTVELT, geb. 14/10/1876, oorl. 14/09/1932.


eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, LOERIESFONTEIN, Urban area Northern Cape, LOERIESFONTEIN, Main cemetery N - Vanne :: Surnames - N NEL Helena H. nee LINTVELT 1876-1032

g.8.  Hendrik Gert Jan LINTVELT, geb. 18/10/1878, oorl. 17/12/1948 x Johanna Wilhelmina Louw, geb. 31/01/1889, Calvinia, oorl. 06/06/1960, Bloemfontein, d.v. Willem Louw en Johanna Wilhelmina van der Westhuizen.

g.9.  Jan Abraham LINTVELT, geb. 29/03/1883, oorl. 12/1913.

g.10. Abraham Petrus LINTVELT, geb. 22/01/1885, oorl. 01/02/1973.