h.9. Elsie Sophia Rosina (Jaan), geb. 1921 x 18/11/1939, Reddersburg, OVS met Francois Johannes Joubert KACHELHOFFER, geb. 25/06/1914, oorl. 10/06/1992, s.v. Rudolf Johannes François Kachelhoffer en Dina Carolina Joubert.
Elsie Sophia Rosina was die dogter van Stephanus Johannes Christiaan Nel en Anna Margaretha Johanna Joubert.Uit hulle pa se sterfkennis van 1954:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1957:
FAMILYSEARCH