h.8. Stephanus Johannes Christiaan, geb. 14/01/1919, ged. 20/04/1919, Rouxville, OVS, oorl. 12/10/1981 x 07/10/1947, Edenburg, OVS met Sarah Johanna Louw DU PLESSIS, geb. 01/01/1925, oorl. 26/11/2015, d.v. Cornelius Johannes du Plessis en Anna Sophia Adeline Greyling.
Stephanus Johannes Christiaan was die seun van Stephanus Johannes Christiaan Nel en Anna Margaretha Johanna Joubert.Uit hulle pa se sterfkennis van 1954:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1957:
FAMILYSEARCH