h.3. Anna Margaretha Johanna, geb. 24/11/1904, ged. 22/01/1905, Rouxville, OVS x 03/06/1930, Edenburg, OVS met Christoffel Johannes ERASMUS, geb. 28/12/1909, oorl. 19/04/1965, s.v. Christoffel Johannes Erasmus en Margaretha Elizabeth van Niekerk.
Anna Margaretha Johanna was die dogter van Stephanus Johannes Christiaan Nel en Anna Margaretha Johanna Joubert.Uit hulle pa se sterfkennis van 1954:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1957:
FAMILYSEARCH