h.2. Adriana Catharina (Trynie), geb. 12/04/1903, ged. 23/08/1903, Rouxville, OVS x 07/06/1927, Reddersburg, OVS met Christoffel Philippus VAN DER WALT, geb. 20/04/1898, oorl. 16/06/1955, s.v. Tjaart Andries van der Walt en Herculina Johanna Venter.
Adriana Catharina was die dogter van Stephanus Johannes Christiaan Nel en Anna Margaretha Johanna Joubert.Uit hulle pa se sterfkennis van 1954:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1957:
FAMILYSEARCHKinders: