i.3. Theunis Stephanus, geb. 09/01/1937, Suid-Rhodesië x Catharina Hester OOSTHUIZEN, geb. 06/04/1937, Gwelo, Suid-Rhodesië, oorl. 31/08/1994, Bulawayo.
Theunis Stephanus was die seun van Hermanus Johannes Nel en Susanna Catharina Swarts.
Theunis Stephanus Nel en Catharina Hester Oosthuizen