g.5. Johannes Hendrik NEL, geb. c. 1854

g.5.  Johannes Hendrik, geb. c. 1854, oorl. 24/11/1919, Oudtshoorn x Margaretha Maria Susanna SMIT, oorl. 29/04/1896 xx Cornelia Christina OOSTHUIZEN.

Johannes Hendrik was die seun van Johannes Hendrik Nel en Christina Susanna Kleinhans.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1913 word hy aangetoon as "Deceased"
FAMILYSEARCH