g.4. Evert Philippus NEL, geb. 14/11/1852

g.4.  Evert Philippus, geb. 14/11/1852, Calitzdorp, oorl. 28/02/1921, Ruby, Lindley x 30/11/1874, Calitzdorp met Aletta Johanna Petronella (Lettie) STRYDOM, geb. 28/03/1859, Oudtshoorn, oorl. 22/09/1931, Novo, Reitz, d.v. Hendrik Strydom en Catharina Margaretha Elizabeth Pretorius.  Van hulle kinders en kleindinders is na Noord en Suid Rhodesië.

Evert Philippus was die seun van Johannes Hendrik Nel en Christina Susanna Kleinhans.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH



FAMILYSEARCH