g.6. Margaretha Maria NEL, geb. 19/01/1881

g.6.  Margaretha Maria, geb. 19/01/1881, oorl. 11/1977 x 28/09/1903, Nieuwoudtville, Calvinia met Marthinus Nicolaas Gerhardus VAN JAARSVELD, geb. 25/06/1873, oorl. 09/09/1942, s.v. Marthinus Nicoláás Gerhardus Van Jaarsveld en Anna Aletta Elizabeth Burger.

Margaretha Maira was die dogter van Willem Petrus Nel en Maria Margaretha Visagie.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1909:
FAMILYSEARCH