Albertus Johannes was die seun van Willem Petrus Nel en Maria Margaretha Visagie.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1909:
FAMILYSEARCH
Surname
|
Nel
|
Name
|
Albertus Johannes
|
Date Birth
|
12.1.1874
|
Residence
|
Brandvlei
|
Name Last Officer
|
Genl M. Maritz
|
Weapon
|
31.5.1902
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Calvinia
|
Notes
|
269
|
Ref ID
|
10008
|
Ses kinders erf elkeen grond, die familieplaas Opdam, distr. Kenhardt word verdeel onder twee kinders en Loogkolk-Oos word verdeel, terwyl Albertus Johannes (Apie) NEL, Taaiboschdam erf en Willem Petrus NEL erf vir Brosdoring. Apie koop later sy broers se gedeeltes van Opdam. Sy kleinseun, ook Apie NEL boer tans op die plase. Sybrand (Sypie) NEL, seun van wyle WP Nel boer op Brosdoring. (http://www.sagenealogie.com/archives/2005/jrgngIIvol2.pdf)
(https://www.myheritage.com/person-5026611_148888701_148888701/albertus-johannes-%E2%80%8Ealbert-g1-nel-f7g1)
eGGSA library Gravestones in South Africa
Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, CALVINIA district, Rural (farm
cemeteries) Northern Cape, CALVINIA district, Jaagers Plaats 154, farm cemetery
eGGSA library Gravestones in South Africa
Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, CALVINIA district, Rural (farm
cemeteries) Northern Cape, CALVINIA district, Jaagers Plaats 154, farm cemetery