Jacobus Hendrik Louw was die seun van Joachim Elias Petrus Nel en Hilletjie Maria Louw.
Jacobus Hendrik Louw was ‘n oud stryder en wapen
neergelê 31.05.1902 en gedien onder kommandant Jan Theron van tak Calvinia.
League of Veterans
League of Veterans
Surname
|
Nel
|
Name
|
Jacobus Hendrik Louw
|
Date Birth
|
8.8.1888
|
Residence
|
Papkuilsfontein
|
Name Last Officer
|
Kmdt Jan Theron
|
Weapon
|
31.5.1902
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Calvinia
|
Notes
|
5
|
Ref ID
|
9742
|
Jacobus Hendrik Louw Nel *8/8/1888 en sy jongste suster Anna
Glaudina Nel *14/12/1892
Foto: Talitha LippertJacobus Hendrik Louw was ook in Generaal Manie Maritz se kommando sowel as sy sekretaris.
Later ook deel gehad aan die Eerste wêreld oorlog. ‘n Ou familie foto wys hom op ‘n perd se rug met wapen in die hand saam met Willem Dak Anthonissen iewers in Duits Suidwes 1915.
Jacobus Hendrik Louw Nel regs en Willem Dak Anthonissen iewers in
Duits Suidwes. 1915 Eerste wêreld-oorlog .
Die troudag op 16/10/1916
eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, CALVINIA, Urban area Northern Cape, CALVINIA, Main cemetery
Foto: Talitha Lippert
Die troudag op 16/10/1916
VLNR..staande..strooijonker-swaer JCWC(Hansie) Brynard..bruid . .Wilhelmina
Maria Steenkamp Nel (nee Brynard) en suster van EC Nel (Bettie) bruidegom JHL
Nel.
Foto: Talitha Lippert
eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, CALVINIA, Urban area Northern Cape, CALVINIA, Main cemetery