i.4. Johannes Petrus NEL, geb. 25/11/1906

i.4.  Johannes Petrus, geb. 25/11/1906, Marquard, Thabo Mofutsanyane, O.V.S., oorl. 10/01/1984, Parys O.V.S. x Anna Susanna KRITZINGER, oorl. 10/03/1984, d.v. Christoffel Stephanus Kritzinger en Anna Susanna Eager.

Johannes Petrus was die seun van Johannes Petrus Nel en Helena Dorothea Jacobs.



Uit hulle pa se sterfkennis van 1953:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1973:
FAMILYSEARCH