h.4. Gerhardus Marthinus NEL, geb. 24/10/1901, ged. 01/12/1901

h.4.  Gerhardus Marthinus, geb. 24/10/1901, ged. 01/12/1901, Greytown, oorl. 19/03/1979 x 30/01/1934 met Johanna Wilhelmina Sophia VAN DER RIET, geb. 05/03/1913, oorl. 13/06/2000, s.v. William van der Riet en Helena Dorothea Brink.

Gerhardus Marthinus was die seun van Philippus Rudolph Nel en Helletjie Levina Maritz.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1937:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1939:FAMILYSEARCH