h.3. Willem Gabriël NEL, geb. 19/10/1897, ged. 14/11/1897

h.3.  Willem Gabriël, geb. 19/10/1897, ged. 14/11/1897, Greytown, oorl. 10/10/1973, Kroonstad x 31/03/1925, Senekal met Anna Lucia Petronella NEL, geb. 16/09/1896, oorl. 06/04/1992, d.v. Daniël Jacobus Nel en Jacomina Susanna Pienaar.

Willem Gabriël was die seun van Philippus Rudolph Nel en Helletjie Levina Maritz.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1937:FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1939:FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH